Hoe Haal Ek Nou Asem? 9780798184007 She's in her fancy hotel
Hoe Haal Ek Nou Asem? 9780798184007 She's in her fancy hotelIn die oop ruimtes tussen sterre en swaartekrag sal jy Karlien vind waar sy kaalvoet en sonder pretensie by die Here sit. Daar waar sy met Hom kan gesels oor haar soeke en seer, want sy weet dat Hy gewillig en met deernis luister. Karlien vertel van haar kronkelpaaie van pyn en verlies en hoe sy deur die jare daardie paaie gevleg met haar onwrikbare geloof gestap het. In hierdie potiese teks vol beeldspraak en vloeiende kreatiwiteit gesels sy oor
Pay in 4 interest-free payments of $45.00 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 30 - Aug 4